Die o. 13A-rugby- en hokkiespan het die naweek vanaf 24 Junie 2022 tot 27 Junie 2022 aan die ๐๐ป๐ป๐ฒ ๐๐ฒ๐ฎ๐ด๐น๐ฒ๐ ๐๐๐ป๐ถ๐ผ๐ฟ ๐ฅ๐๐ด๐ฏ๐ & ๐๐ผ๐ฐ๐ธ๐ฒ๐ ๐๐ฒ๐๐๐ถ๐๐ฎ๐น wat deur Union aangebied is, deelgeneem. Die tellings is soos volg:
Rugby
Verloor Grey 0 – 28
Verloor Queens 0 – 31
Verloor Stirling 10 – 17
Hokkie
Wen Lorraine 2 – 0
Wen Union Invitation 11 – 0
Wen Charlo 1 – 0
Wen Stirling 4 – 1
Wen Sunridge 3 – 1
๐ท Gideon van der Mescht