RUGBY

Baie geluk aan Petrus Wolfaardt. Hy is gekies as speler van die wedstryd tydens Cravenweek 2022 waar die Oos-Kaap provinsie teen Vrystaat gespeel het. Oos-Kaap wen 33 – 26. Baie geluk, Petrus. Ons is baie trots op jou.

Baie geluk aan hierdie twee seuns wat as kapteine verkies is.
Petrus Wolfaardt is verkies as kaptein vir die o.13 Cravenweekspan.
Louis de Wet is verkies as kaptein vir die OP o.13B-rugbyspan. Dis ‘n baie mooi prestasie. Welgedaan!šŸ‘