Laer Volkskool se hokkiedogters het Maandag, 25 Julie 2022, wedstryde teen Gill gespeel. Hulle het pragtige hokkie gespeel.

Die uitslae is as volg:

7 wen 7 – 1

o.8A wen 13 – 0

o.9 wen 12 – 0

o.10 verloor 1 – 3

13B gelykop 0 – 0

13A wen 11 – 0

📷 Gideon van der Mescht