Op 23 Julie 2022 het Wian Lötter, Eben Lötter, Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar aan n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie 4 skuts deel aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred. Ons hou duimvas vir julle. 🤞
Die uitslae van die afgelope naweek is as volg:
Erhardt Grobbelaar
Goud vir welpies
Bullseye – 259
2D – 151
Helen Grobbelaar
Goud vir laerskool dogters
Bullseye – 179
2D – 160
Eben Lötter
Goud vir laerskool seuns
Bullseye – 245
2D – 244
Wian Lötter
Silwer vir laerskool seuns
Bullseye – 238
2D – 254