Wian Lötter het gedurende die vakansie op 5 – 7 Oktober 2022 die Oostelike Provinsie by die nasionale kompetisie in die Paarl verteenwoordig. Hy het ook sy OP-klere verwerf en ontvang dus erekleure. Welgedaan, Wian. Ons is baie trots op jou!

Sy uitslae is soos volg:

2D – 228

3D – 216,4

Bullseye – 213,3

 

Verwante berigte