JJ van Schalkwyk het op 2 Oktober 2022 aan ‘n liga tweekampbyeenkoms te Port Elizabeth deelgeneem. Hy het ‘n algehele eerste plek vir seuns o.8 behaal. Baie geluk, JJ. Jy maak ons trots!

Ancois Viljoen het op 8 Oktober 2022 die Oostelike Provinsie verteenwoordig tydens die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms in Bloemfontein. Sy het ‘n algehele 10de plek behaal vir dogters o.13. Baie geluk, Ancois. Trots op jou!

Verwante berigte