Die o.13 A netbalspan het die afgelope naweek aan Burgersdorp se Somerfees toernooi deelgeneem waar hulle 4 vinnige 5 wedstryde gespeel het. Die span het onoorwonne gebly en verloor ongelukkig in die finaal teen Hopetown. Alecia Louw en Carlien Oosthuizen het albei speler van die wedstryd toekennings ontvang. Ons is baie trots op die span.

Die uitslae is as volg:

Wen Karel Theron 15-10

Wen Burgersdorp 17-8

Wen Grens 23-5

Verloor Hopetown 15-13

Verwante berigte