Die o. 13A rugbyseuns het verlede naweek aan n Somerfees in Burgersdorp deelgeneem. Hulle wen al vier wedstryde, maar verloor ongelukkig die semi finaal teen Karel Theron. Trots op julle.

Die uitslae is soos volg:

Wen Burgersdorp 28 – 7

Wen Beaconhurst 15 – 0

Wen Aliwal-Noord 45 – 0

Wen Grens 47 – 0

Verloor Karel Theron in die semi finaal 0 – 15.

Verwante berigte