Op 3 en 4 Februarie 2023, het Laer Volkskool ‘n wonderlike en suksesvolle kriekettoernooi by die skool aangebied waar al die jong o. 13 krieketspelers geleentheid gehad het om hulle krieketalente uit te leef.
Baie geluk aan Laerskool Hartenbos wat die toernooi aan die einde van die dag gewen het.
Dankie aan elke speler en ouer wat hierdie toernooi moontlik gemaak het.
Die uitslae van die toernooi is soos volg:
1ste plek – Laerskool Hartenbos 1
2de plek – Laerskool Hartenbos 2
3de plek – Stulting
4de plek – Niko Brummer
5de plek – Laer Volkskool 1
6de plek – Laer Volkskool 2
Beste kolwer was Malherbe Jonker van Laerskool Hartenbos
Beste bouler was Estian van Staden van Stulting
Beste veldwerker was Killian van der Walt van Stulting
Baie dankie ook aan al ons borge wat hierdie toernooi moontlik gemaak het:
Old Mutual Insure
Brain Bands
Nommerpas
Camdeboo Spar
Botaniese Krieket Klub
Merino apteek
PSG
SAB
