Op Saterdag, 11 Februarie 2023 het die eerste boogskietkompetiese van 2023 by Hoër Volkskool plaasgevind.  Eben Lotter het 2 medaljes verwerf. By die Graaff-Reinet Ope verwerf hy ‘n brons medalje en by die HVS Ope ‘n silwer.

Welgedaan, Eben.