Die volgende atlete het op 8 Februarie 2024 eerste en tweede plekke by die Graaff-Reinet Sone Atletiekbyeenkoms behaal.
Hulle is opgeneem in die DBNM-atletiekspan wat op 14 Februarie aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms in Gqeberha (Port-Elizabeth) gaan deelneem.
Baie geluk aan al hierdie atlete met julle puik prestasies. Ons is trots op julle!
o.13
Danté Dercksen – Gewigstoot
Karien Swiegers – Gewigstoot
Jarrod Gerber – 800m en 1500m
Lee-Jon Blignaut – 100m en 200m
Angela Vorster – 200m en Verspring
o.12
Chrystal Block – Verspring
Jean – Pierre Lombard – Verspring
Loné Bojé – Gewigstoot
Samuel Pearson – Gewigstoot
o.11
Janike van Zyl – Gewigstoot
Marco Terblanche – Gewigstoot
o.10
Minke Marincowitz – Verspring en 1200m

Verwante berigte