Laer Volkskool se seuns maak ons trots nadat hulle op 7 Februarie 2024 aan die Zone Tennistoernooi in Cradock deelgeneem en hulle afdelings gewen het.
Baie geluk aan Ulrich Steynberg, Ian Mare, Hermius Botha en Kobus LΓΆtter wat die o.11-afdeling gewen het asook Izak NaudΓ© wat deel was van die o.12-span wat hulle afdeling gewen het.

