Ons grondslagfase atlete het Woensdag, 15 Februarie 2024, aan Laerskool Gill se Junior Atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Die atlete het baie goed gehardloop en die volgende prestasies is behaal:
Onder 7
Chanlene Lategan 3de – 60m
Shaygan Meyer 2de – 80m
Onder 9
Alguiné Adams 1ste – 60m, 1ste – 80m
Beulah Nel 2de – 60m, 3de- 80m
Elmaré Naudé 3de – 60m, 2de – 80m
Hardus Lötter 1ste – 60m
Burger Slabbert 3de – 60m
JJ van Schalkwyk 1de – 80m

Verwante berigte