Gideon Viljoen het vanaf 9 tot 10 Februarie 2024 aan die Victoria – Wes Landbougenootskap Skou deelgeneem.
Gideon het uitstekend gevaar en behaal die volgende prestasies:
1ste plek in die Stap/Draf Plesierperd Ruiter 10 jaar en onder – oop
1ste plek in die Stap/Draf Kinderryperd Ruiter 10 jaar en onder
1ste plek in die Stap/Draf Plesierperd Ruiter 10 jaar en onder Ruiterkuns – oop
1ste plek in die Stap/Draf Ruiters 10 jaar en onder Ruiterkuns
Baie geluk met hierdie pragtige uitslae, Gideon. Jy maak ons trots!

Verwante berigte