Laer Volkskool teen Frans Conradie
LVS se O.13’s het die lood verloor en eerste die kolwe opgetel.
Ons het baie vinnig paaltjies verloor in die eerste 4 boulbeurte. Samuel Pearson en JP Lombard kon hul man staan en het hulle paaltjie nie maklik weggegee nie. Ons kon egter net 42 lopies met die kolf aanteken.
André Wolfaard (5 paaltjies) en Eben Lötter (3 paaltjies) het die kolwers geknak met hul boulwerk.
Ons het ongelukkig net kort geval toe Frans Conradie die laaste lopies afslaan met hul laaste kolwers.

Verwante berigte