Laer Volkskool se swemmers het Dinsdag, 13 Februarie 2024, uitstekend geswem tydens die Interskole gala.
Laer Volkskool tree as wenner uit die stryd met 619 punte teenoor Union se 567.
Zenicke van Schalkwyk word as die Victrix Ludorum en JJ van Schalkwyk as die Victor Ludorum vir die laerskole-afdeling aangewys. Tussen die twee sibbe word daar ook 3 rekords gebreek. Baie geluk aan hierdie twee swemmers met hulle mooi prestasie.
Ons is baie trots op elke swemmer wat deelgeneem het! Welgedaan!

Verwante berigte