Die prefekte van 2024 het vir Valentynsdag ‘n Lekker-lootjie projek aangebied waar leerlinge R5 kon betaal om te raai hoeveel hartjies-lekkers in die fles is. Die leerling wat die naaste regraai, wen die fles met die hartjie-lekkers daarin.
Baie geluk aan Emma Jordaan in graad 4 wat die korrekte aantal hartjies in die glasfles reggeraai het.
Baie geluk, Emma!

Verwante berigte