Laer Volkskool het vandag, 23 Februarie 2023, ‘n Plakkiedag ten bate van CHOC, Childhood Cancer Foundation of South Africa, gehou.
Dankie aan elke leerder wat plakkies aangetrek het om diΓ© organisasie te ondersteun. Julle maak ons trots om ‘n Volksie te te wees.

