Die prefekte het hierdie jaar ‘n Volksie-van-die-maand toekenning geloods.
Om vir hierdie toekenning in aanmerking te kom word daar na verskeie aspekte van integriteit en waardes gekyk.
Ons eerste Volksies-van-die-maand is Miné Coetzee (gr. 6) en Drian Gildenhuys (gr. 7).
Baie geluk met hierdie pragtige toekenning, Drian en Miné! Ons sien julle mooi gedrag raak!

Verwante berigte