Die eerstespan seuns en dogters sowel as die o.10A seuns en
dogterspanne het Dinsdag, 27 Februarie 2024, teen Union tennis gespeel.
Hulle uitslae is as volg:
o.10 seuns wen 9 – 0
o.10 dogters wen 8 – 1
Eerstespan seuns wen 7 – 2
Eerstespan dogters verloor 4 – 5
Baie geluk aan elke speler. Julle was op en langs die baan wenners. Ons is trots op julle!

Verwante berigte