Eben LΓΆtter het op 2 Maart 2024 aan ‘n interskole boogskiet kompetisie wat by Daniel Pienaar plaasgevind het, deelgeneem.
Hy het baie goed gevaar en twee eerste plekke verower.
Sy uitslae is as volg:
Daniel Pienaar Open
1ste plek – Bull’s Eye 237/300
Tiger Archery Open
1ste plek – Bull’s Eye 241/300
Baie geluk, Eben. Trots op jou!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer