Karoospan wen Interdistrikte swemgala!
Op Dinsdag, 5 Maart 2024, het 14 swemmers van Laer Volkskool na Grahamstad vertrek om as Karoospan deel te neem aan die Interdistrikte gala.
JJ van Schalkwyk, Elmaré Naudé, Ben-J Collier, Kate Pieterse, Minke Marincowitz, Matté van der Merwe, Naudé van der Merwe, Nelé Wolfaardt, Izak Naudé, Annabelle Kruger, Zenicke van Schalkwyk, Uné Groenewald, Christo Nel en Markus van der Ahee het almal deelgeneem vir die Karoospan.
Die volgende leerders het medaljes ontvang :
Christo Nel
Rugslag – Brons
Markus van der Ahee
Vlinderslag – Brons
Naudé van der Merwe
Rugslag – Goud
Izak Naudé
Vlinderslag – Brons
Elmaré Naudé
Rugslag – Goud
Vryslag – Brons
Annabelle Kruger
Rugslag – Brons
Borsslag – Goud
Wisselslag – Brons
JJ van Schalkwyk
Rugslag – Silwer
Borsslag – Goud
Vlinderslag – Goud
Zenicke van Schalkwyk
Rugslag – Goud
Vryslag – Goud
Vlinderslag – Goud
Wisselslag – Goud
Zenicke breek die interdistrikte rekord in die 200m Wisselslag.
Baie geluk aan elke Volkskoolswemmer asook aan die Karoospan!

Verwante berigte