10 Mar 2024 Baie geluk aan Angela Vorster wat Dinsdag, 5 Maart 2024, ń brons medalje (derde plek) in verspring vir dogters o.13 by die Oos- Kaap Atletiek Kampioenskappe op Queenstown verower het. Ons is geweldig trots op jou, Angela! Dit is ń puik prestasie.
6 Jun Sport teen Karel Theron Vandag het ons ’n paar opwindende wedstryde gespeel teen Karel Theron Primêre... Lees meer
3 Jun Hokkie Maandagmiddag het twee van Graaff-Reinet se skole mekaar op die hokkieveld ontmoet... Lees meer