Die volgende landsdieners gaan vanaf 17 tot 21 Junie 2024 aan die jaarlikse Provinsiale kamp in Somerset-Oos. Op hierdie kamp sal die nasionale leerders gekies word om aan die Nasionale kamp deel te neem.
Loné Bojé
Karien Swiegers
Stephen Marais
Ida May Cloete
Zander Marais
Ons wens hulle sterkte toe. Dankie ook aan mnr. Jaco van Loggerenberg wat die leerders gaan vergesel.

Verwante berigte