Twee van Laer Volkskool se leerlinge (Gina Botes en Annabelle Kruger) van die Chinelle School of Dance het op Donderdag 29, Vrydag 30 & Sat 31 Augustus aan vanjaar se NMBDF in Port Elizabeth deelgeneem.
Met meer as 1600 inskrywings het ons die verhoog aangedurf met Debbie Rakusin, ‘n bekroonde internasionale beoordelaar.
Gina en Annabelle het die volgende medaljes verower:
Gina Botes
Crazy little things called love – Tap – Goud
You’re the one that I want – Tap – Silwer
I’m yours – Modern Contemporary – Silwer
Favorite things – Ballet – Silwer
Annabelle Kruger
Flashlight – Modern Contemporary – Brons
Perfect Day – Modern Contemporary – Silwer
Texas – Tap – Brons
Mamma Mia – Tap – Silwer
Welgedaan! Ons is baie trots op julle!

Verwante berigte