Gideon Viljoen en Leila Ehler het die afgelope naweek aan die Somerset-Oos skou deelgeneem.
Albei ruiters het pragtige prestasies behaal.
Gideon Viljoen
1ste in die stap draf kinderryperd Vir ruiters 10 Jaar en Onder
1ste in die stap draf ruiterkuns ruiters 10 Jaar en Onder
Leila Ehlers
1ste in die 3 gang plesierperd Vir ruiters 14 Jaar en Onder
Sy wen ook die 3 gang plesierperd kampioenskap
Ons is geweldig trots op julle twee!

Verwante berigte