Die volgende leerlinge het Donderdag, 12 September 2024, aan die Interne Redenaars Kompetisie van Laer Volkskool deelgeneem.
Baie dankie al hierdie leerlinge wat braaf genoeg was om hulle toespraak voor die beoordeelaars en hulle maats te lewer.
Elkeen ontvang ‘n sertifikaat vir hulle deelname aan die redenaars.
Die uitslae is as volg:
1ste Naude van der Merwe
2de Margite van der Merwe
3de Pieter-Hein Delport
4de Pedri van der Merwe
5de Leeyandra Syfers
6de Zoë Campher
7de Micayla Plaatjies

Verwante berigte