Drie atlete het op 28 September in Bloemfontein aan ‘n Suid-Vrystaat provinsiale byeenkoms deelgeneem.
JJ van Schalkwyk en Elmaré Naudé het elkeen ‘n algehele eerste plek behaal in hul ouderdomsgroepe.
Naudé van der Merwe het 12de gekom in sy ouderdomsgroep.
Baie geluk aan al drie atlete