Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar het gedurende die vakansie, 27 – 28 September 2024, aan die Nasionale Interprovinsiale Kampioenskappe deelgeneem.
Helen het uitstekend gevaar by die nasionale kompetisie en ‘n goue medalje in die graad 6-afdeling verower.
Helen het ook gedurende die Interskole Kampioenskappe ‘n silwer medalje in die bull’s eye afdeling verower.
Baie geluk aan albei hierdie leerlinge.

Verwante berigte