Heelwat van Laer Volkskool se tennisspelers het die afgelope naweek aan MatchPoint Classic se jaarlikse tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem.
Die uitslae van die LVS tennisspelers is as volg:
ENKELS
o.8 DOGTERS
3. Carla Maré
4. Marné Vermeulen
7. Esthé van der Merwe
o.10 DOGTERS
5. Minke Marincowitz
7. Ilé du Piesanie
14. Matté van der Merwe
o.8 SEUNS
1. Reinhart de Lange
7. Wian Hayward
9. Darius Els
o.10 SEUNS
1. Ruben Potgieter
3. WJ Hayward
4. Gustav Vermeulen
o.12 SEUNS
1. Rubert Marincowitz
2. Hermius Botha
4. Ian Maré
5. Kobus Lötter
6. Ulrich Steynberg
7. Hardus Lötter
8. Frederik Steynberg
9. James Asher
10. Matt Weyer-Henderson
DUBBELS
o.8 DOGTERS
1. Esthé van der Merwe + Sarisa
3. Carla Maré + Marne Vermeulen