Die nuwe prefekte het Vrydag 11 Oktober ń spanbou- en leierskapopleiding by die Camdeboo Nasionale Park gehad. Oom Johan Sparrius was in beheer van die spanbou.
Na ete het die prefekte saam met die onderwysers gesels oor verskillende aspekte van leierskap.
Die prefekte het besluit dat hulle missie vir 2025 is om ń TROTS by LVS se leerders te kweek sodat ons met TROTS kan sê ons is deel van LVS.

Verwante berigte