‘n Paar van Laer Volkskool se leerders het die verlede naweek aan die Tri The Karoo hier in Graaff-Reinet deelgeneem.
Hulle uitslae is as volg:
OUDERDOM 11 – 13 JAAR (swem 100m, fietsry 4km, hardloop 1km)
• Ross Mac Leod (swem), William le Roux (fietsry) en Marco Terblanche (hardloop) – 1ste
• Nelé Wolfaardt (swem), Gina Botes (fietsry) en Janike van Zyl (hardloop) – 3de
• Naudé van der Merwe (Individueel) – 2de
OUDERDOM 7 – 10 JAAR (swem 50m, fietsry 4km, hardloop 1km)
• Reinhart de Lange (Individueel) – 6de plek
• Minke Marincowitz (Individueel) – 1ste plek

Verwante berigte