Gideon Viljoen en Leila Ehlers het 1 en 2 November 2024 aan die Philippolis OVS Saalperd Streekskou deelgeneem.
Hulle het die volgende prestasies behaal:
Leila Ehlers
3de in die 3gang kinderruiter 14 jaar en onder
Gideon Viljoen
1ste in die stap/draf Kinderryperd ruiters 10 jaar en onder
1ste in die stap/draf Kinderruiter 10 jaar en onder
Albei ruiters het in baie sterk kompetisie uitstekend gevaar. Mooi Gideon en Leila. Trots op julle.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer