Laer Volkskool het op 25 en 26 Oktober 2024 aan die 12de Jocelyn Marais Toernooi deelgeneem.
Dante Dercksen, Ancois Viljoen, Nelé Wolfaardt en Uné Groenewald was in die dogterspan en Izak Naudé, André Wolfaardt, Stephen Marais en Rubert Marincowitz in die seunspan.
Die uitslae is as volg:
Dogters:
wen teen DSG 13-3
verloor teen Stellenbosch verloor 6-10
verloor teen Stirling 1-15
wen teen Union 13-3
Seuns:
wen teen Worcester 11-5
verloor teen Cradock 2-14
verloor teen Stellenbosch A 3-13
wen teen Stellenbosch B 13-3
Beide die dogters en seuns eindig 5de in die toernooi.

Verwante berigte