Baie sterkte aan Naudeฬ van der Merwe wat vandag deelneem aan die Oos-Kaap rondte van die provinsiale proewe vir SA-skole swem.
Hy verteenwoordig die Sarah Baartman distrik.
Ons hou duime vir jou, Naudeฬ.