27 Apr 2025 Margite van der Merwe het ‘n sertifikaat van AdMaths Junior ontvang vir uitstaande akademiese prestasie van 89% vir 2024. Sy het ook ‘n gemiddeld van 94% vir kwartaal 1 van hierdie jaar, behaal. Baie geluk Margite.
31 Okt Dankie Chantelle en Dirk Lötter Volkskool sê met opregte waardering dankie aan Chantelle en Dirk Lötter vir... Lees meer
30 Sep 𝑬𝒍𝒌𝒆 𝒌𝒍𝒆𝒊𝒏 𝒈𝒆𝒃𝒂𝒂𝒓 𝒕𝒆𝒍 26 September het die leerders Erfenisdag gevier, en by hierdie geleentheid moes... Lees meer
30 Sep 𝑫𝒊𝒆 𝒌𝒓𝒊𝒆𝒌𝒆𝒕𝒔𝒑𝒂𝒏𝒏𝒆 𝒘𝒚𝒔 𝒉𝒖𝒍 𝒌𝒓𝒂𝒈 𝒊𝒏 𝑪𝒓𝒂𝒅𝒐𝒄𝒌! Op Saterdag, 27 September, het ons krieketspanne in Cradock teen verskeie skole... Lees meer
26 Sep 𝑬𝒓𝒇𝒆𝒏𝒊𝒔𝒅𝒂𝒈 𝒗𝒊𝒆𝒓 𝒐𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒂𝒎 “𝐷𝑖𝑒 𝑚𝑒𝑒𝑡𝑠𝑛𝑜𝑒𝑟𝑒 ℎ𝑒𝑡 𝑣𝑖𝑟 𝑚𝑦 𝑖𝑛 𝑙𝑖𝑒𝑓𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑝𝑙𝑒𝑘𝑘𝑒 𝑔𝑒𝑣𝑎𝑙, 𝑗𝑎, 𝑚𝑦 𝑒𝑟𝑓𝑒𝑛𝑖𝑠... Lees meer