Met groot trots stel ons die hoofleiers van 2026 by Laer Volkskool aan! Hierdie span kinders gaan die komende jaar met toewyding en gees hul skoolgemeenskap lei:
– Hoofseun: Gert Jordaan
– Onderhoofseun: Naudรฉ van der Merwe
– Hoofdogter: Nelรฉ Wolfaardt
– Onderhoofdogter: Janike van Zyl
๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐ข๐๐ก ๐๐ โ๐ ๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐, ๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐ฃ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐๐ .





