Volkskool sê met opregte waardering dankie aan Chantelle en Dirk Lötter vir hul ruim borgskap van stylvolle pette en hoedjies vir ons eerste tennisspan. Julle bydrae sorg dat ons spelers nie net met trots en gees op die baan verskyn nie, maar ook met ’n netjiese en professionele voorkoms.
𝑂𝑛𝑠 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑑𝑒𝑒𝑟 𝑗𝑢𝑙𝑙𝑒 𝑙𝑜𝑗𝑎𝑙𝑒 𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠𝑡𝑒𝑢𝑛𝑖𝑛𝑔 𝑒𝑛 𝑏𝑒𝑡𝑟𝑜𝑘𝑘𝑒𝑛ℎ𝑒𝑖𝑑 𝑏𝑦 𝑉𝑜𝑙𝑘𝑠𝑘𝑜𝑜𝑙.

Verwante berigte