Die prefekte van 2022 het hierdie jaar besluit om LVS se leerders se skattingsvermoรซ te toets.

Gedurende die week voor Valentynsdag, moes leerders raai hoeveel hartjie-lekkers daar in ‘n glashouer is.

Daar was 50 en selfs 5 000 geraai, maar op Valentynsdag is die wenner aangekondig en dit is…. Zaskia Erasmus!

Baie geluk Zaskia!

ย 

Om Valentynsdag te vier kon die leerlinge van Laer Volkskool met pienk of rooi sokkies of linte in hul hare skool toe kom.

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer