Laer Volkskool se laaste projek vir 2022 was โ€˜n Pantoffeldag op 24 November 2022. Leerders kon pantoffels aantrek of gekleurde sokkies dra by hulle skooldrag. Hulle is gevra om โ€˜n produk saam te bring vir ons laaste liefdadigheidsprojek vir 2022.

Die tafels kreun behoorlik onder die gewig van die nie-bederfbare produkte wat die leerders en ouers geskenk het! Hierdie produkte sal in Kersfeespakkies opgemaak word vir behoeftige gesinne van Laer Volkskool. Ons wil u bedank dat die projekte so goed ondersteun word, dit is โ€˜n riem onder die hart!

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer