Baie geluk aan DeidrΓ© Alberts wat opgeneem is in die o.13B OP-hokkiespan. Sy neem hierdie vakansie, 25 tot 28 Junie 2023, deel aan ‘n toernooi wat in die Paarl aangebied word. Sterkte, DeidrΓ©. Ons weet dit sal goed gaan.