Wat ‘n wonderlik ervaring vir LVS se koor en musiekleerlinge!

Die junior koor onder leiding van Trudine Vos en begelei deur tannie Adeleen Nel, het โ€˜n uitstaande vertoning gelewer!

Hulle ontvang vir 3 liedere elk โ€˜n dubbel-goud sertifikate.

LVS Musiekleerlinge waarvan 11 studente van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie en 3 leerlinge van Sanet Brink en Zelda Oosthuizen het ook deelgeneem.

Spesiale melding moet gemaak word van Hugo Lambrechts wat dubbel-goud verdien vir sy klavier uitvoering. Voorwaar ‘n pragtige prestasie!

LVS is baie trots op elkeen van die leerlinge en sรช spesiaal dankie aan Middel-C Musiekakademie wat die skoolkoor afrig, sowel as Union High School vir die aanbied van ‘n puik geleentheid.

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer