Baie geluk aan Angela Vorster wat Dinsdag, 5 Maart 2024, ล brons medalje (derde plek) in verspring vir dogters o.13 by die Oos- Kaap Atletiek Kampioenskappe op Queenstown verower het.
Ons is geweldig trots op jou, Angela! Dit is ล puik prestasie.

