Hierdie maand se Volksie-van-die-maand is Anushcka du Toit in graad 4.
Sy is altyd vriendelik en groet almal met ‘n groot glimlag op haar gesig. Haar pragtige maniere staan ook uit.
Op haar stil manier is sy ‘n baie goeie voorbeeld van hoe ‘n Volksie moet optree.
Ons is baie trots op jou, Anushcka!

Verwante berigte