Vrydag en Saterdag, 9 en 10 Augustus 2024, het die rugbyspanne deelgeneem aan ons jaarlikse Interskole teen Union. 
Ons spanne het uitstekend gevaar.
Die tellings is as volg:
o.7 verloor 10-20
o.9B Wen 31-7
o.9A wen 33-0
o.11B wen 41-0
o.11A wen 53-5
o.13B gelykop 17-17
o.13A gelykop 5-5

Verwante berigte