Vandag het die koshuiskinders heerlik saam met Graaff-Reinet se Rapportryers gekuier. Die dag was gevul met lag, spanpret en boeresport wat almal behoorlik aan die hardloop gesit het!
Na al die aksie het die kinders saam rondom die vuur gekuier en ‘n lekker braai geniet. Die perfekte manier om die dag af te sluit.
Baie dankie aan die Rapportryers wat ons kinder so berderf het met ‘n dag vol pret en gees. Dit is sulke oomblikke wat ons koshuiskinders se koshuislewe nog meer spesiaal maak!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer