Ses van ons seuns het die naweek saam met Match Point Tennis deelgeneem aan die jaarlikse SPAR Cradock Tennistoernooi, wat deur Cradock Laerskool aangebied is.
Elke dag het die span lang, kompeterende wedstryde gespeel en hul alles op die baan gelos. Hulle is in βn taai groep ingedeel waar hulle teen sterk teenstanders, soos Cradock Laerskool, kragte gemeet het. Met harde werk en spanpoging het hulle tweede in hul groep geΓ«indig, en uiteindelik die toernooi afgesluit in βn puik 6de plek uit 12 skole.
βπ πΊππππ‘ ππππππ πππ πππ. πππ‘πππ ππππΜ π€ππ‘ πππ π πππ π£πππππ ππ βππ‘ ππ ππππππ π‘ππ’π βππ‘ πππ’π πππ πππ€πππ. πππ ππ πππππππππππ π‘πππ‘π ππ βππππππ π ππ’ππ β πππ πππ‘ π£ππ βπ’π π£ππππππ πππ, ππππ πππ π£ππ πππ π€π¦π π π€πππππ βπ’πππ πππππ ππππ π π ππππ πππ‘ π‘πππ‘π ππ πππππ π ππππ‘ππππ πππ πππππ βππ‘.