Graad 7 Insamelingsprojek

Die graad 7-klas het hierdie kwartaal as deel van hulle geskenk vir die jaar ‘n projek geloots waar hulle diereprodukte ingesamel het om aan die CLAWS-organisasie te skenk. CLAWS is ‘n organisasie wat na weggooi diere omsien. Die graad 7’s het op 22 Junie 2023 die produkte wat ingesamel is aan mev. Erma Voigt van CSI…

Lees meer

Hokkie

Gedurende die afgelope naweek, 17 Junie 2023, het ons o.10 en ‘n o.9 hokkiespan aan die u/10 Union Hockey Festival deelgeneem. Dit wat ‘n heerlike dag van goeie hokkie. Die tellings is soos volg: o.9 wen Union B 2 – 1 wen Cradock 6 – 0 verloor Collegiate 1 – 0 o.10 gelykop teen Cradock…

Lees meer

Swem

Die SA ranglys vir swemmers is hierdie week bekendgestel. Ons is baie opgewonde om te verneem dat Zenicke van Schalkwyk een van Suid-Afrika se topswemmers is. Sy het in vier items onder die top 10 van SA gekwalifiseer in haar ouderdomsgroep. Sy is 6de in die land met 200m rugslag en 7de met 200m wisselslag.…

Lees meer

o.9 Sportdag teen Cradock

Al ons o.9-spanne het Saterdag, 10 Junie 2023, aan ‘n sportdag by Cradock deelgeneem. Die tellings is as volg: NETBAL o.9A wen teen Carinus 12 – 0 wen teen Burgersdorp 3 – 2 O.9B wen teen Carinus 15 – 1 wen teen Yellowwoods 6 – 0 HOKKIE o.9A wen Cradock Voorbereidingskool 6 – 1 wen…

Lees meer

Buitesport – Gevegkuns

Die studente van Raptors Martial Arts-klub het die naweek, 3 en 4 Junie 2023, aan die E.P Classic Kampioenskappe in Despatch deelgeneem en het groot sukses behaal. Die volgende leerlinge het medaljes tydens kampioenskappe ontvang: AJ Cronje silwer medalje vir “grappeling” Nathan Cronje silwer medalje vir “grappeling” Darius Els silwer medalje vir “grappeling” Arné Oosthuizen…

Lees meer

Driehoekige Sportdag (Rugby & Netbal)

Die jaarlikse Driehoekige sportdag het gister, 3 Junie 2023, by Laer Volkskool plaasgevind. Laer Volkskool, Karel Theron, Niko Brummer (Beaufort-wes) en Beaufort-wes Voorbereidingskool het aan hierdie sportdag deelgeneem. Baie dankie aan almal wat gehelp het om van dié sportdag ‘n sukses te maak. Die tellings is soos volg: NETBAL o.7 wen Beauford-wes Voorbereiding 11 –…

Lees meer

Landsdiens

Die volgende landsdienslede gaan in die Junie skoolvakansie, vanaf 26 tot 30 Junie 2023, die Oos-Kaap tydens die Provinsiale kamp in Jeffreysbaai verteenwoordig: Lillah Viljoen Chenoa Jeffrey Marli Fourie Monique Nell Reanco Deysel Luandre Rademan Johan Viljoen Stephan Marais Armand Nell Baie geluk en sterkte met die kamp. Hou ons naam hoog!

Lees meer