Hokkie en Rugby

Saterdag, 18 Maart 2023, het die o.13 A hokkie- en rugbyspan aan n toernooi by Laerskool Lorraine deelgeneem. Baie geluk aan albei hierdie spanne.   📷 Dankie aan Gideon van der Mescht vir die mooi foto’s. Die uitslae is soos volg: Hokkie o. 13A Wen Westering 2 – 0 Wen Priory 3 – 0 Wen…

Lees meer

Tweekamp

Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskap 2023 Drie van Laer Volkskool se atlete kwalifiseer hierdie jaar om deel te neem aan die SA – Tweekamp Kampioenskap. Hulle verteenwoordig die Oostelike Provinsie tydens hierdie byeenkoms. Dit kampioenskap vind Saterdag, 1 April 2023 plaas, te Stellenbosch. Baie geluk aan Elmare Naudé (o.9), JJ van Schalkwyk (o.9) en Ancois Viljoen (o.13).…

Lees meer

Boogskiet

Op 25 Maart 2023 het Erhardt Grobbelaar, Helen Grobbelaar en Eben Lotter aan twee kompetisies, die Soulpoint Ope en GLA ope, by GLS (Global Leadership Academy) in Jeffreysbaai gaan deelneem. In beide kompetisies is daar net in die “Bull’s Eye”-afdeling meegeding. Skuts van Alexandria, Despatch, Uitenhage, Jeffreysbaai en Graaff-Reinet was daar om die dag teen…

Lees meer

Tiekie-middag

Op Woensdag, 29 Maart 2023, het die prefekte ‘n Tiekie-middag gehou om die kwartaal op ‘n hoogtepunt af te sluit. Leerders kon aan ‘n kussinggeveg deelneem, probeer om ballonne met veërpyltjies raak te gooi en kon raai om ‘n prys by die snoepie te wen. Baie dankie aan al ons leerders wat ons ondersteun het.…

Lees meer

Tennis

Johan Viljoen en Mynette Viljoen het 27 – 28 Maart 2023 die Oos-Kaap Elephantspan in Bloemfontein gaan verteenwoordig. Hulle het teen verskeie provinsies gespeel. Elkeen het ‘n enkels gespeel wat bestaan uit twee stelle en ook ‘n dubbels wat bestaan het uit ‘n “pro set”. Baie geluk aan albei hierdie spelers. Ons is baie trots…

Lees meer

Skaak

Die skaakspelers het gister, 28 Maart 2023, ‘n wedstryd teen Graaff-Reinet Primêr gespeel. Laer Volkskool verloor ongelukkig die wedstryd 3 – 4. Ons is nog steeds trots op julle!

Lees meer

Oupa en Oumadag

Ons was vandag weereens bevoorreg gewees om ons jaarlikse Oupa en oumadag by Laer Volkskool te hê. Die dag het begin met ons hoofseun, AW Lambrehts, en hoofdogter, Mynette Viljoen, wat al die oupas en oumas verwelkom het. Daarna het die koor onder leiding van Trudine Vos vir almal twee pragtige liedjies gesing. Die prefekte…

Lees meer

Netbalkliniek

Op Maandag, 27 Maart 2023, en Dinsdag, 28 Maart 2023, het daar ‘n netbalkliniek by Laer Volkskool plaasgevind. Die kliniek is deur Lana Krige en drie Provinsiale Netbalspeelsters aangebied. 113 netbaldogters vanaf o. 7 tot o. 13 het daaraan deelgeneem. Daar was ook 13 afrigters van ons buurskole wat deelgeneem het. Baie dankie aan elke…

Lees meer