Al die o.9-spanne (netbal, rugby en hokkie) het Saterdag, 11 Junie 2022, aan die JJ Toernooi in Cradock deelgeneem.

 

Die uitslae is as volg.

 

RUGBY

Verloor 5-42 teen Hangklip

Verloor 0-14 teen Burgersdorp

 

NETBAL

Wen 11-3 teen Burgersdorp

Verloor 4-6 teen Hangklip

 

HOKKIE

Verloor 1-4 teen Cradock

Wen 4-0 teen Union

 

Baie geluk aan elke speler wat aan die toernooi deelgeneem het. Ons is trots op julle­č嬭čĹĆ